events

Steve Hofmeyr - Haloda
Music
Steve Hofmeyr - Haloda

Met ritmiese wikkeldeuntjies, glimlaglirieke en 'n ligter aanslag bied die SA superster Steve Hofmeyr op sy 25e album Haloda opwindende luistergenot! Die openingsnit hou die luisteraar egter van die begin af jou hoede, want selfs in die oenskynlike is daar teenstrydighede Met die waarnemingsvermoe bied Steve 'n album met 16 oorspronklike komposisies waarin daar altyd 'n verrassingwending teenwoordig is. Daar is weer mooi romantiese liedjies Asemrowend, 12 uur, Mei, Hierdie dag, Die laaste vraag, Kol op die maan, Bietjie bang en Steve se eiesoortige vertolking van We got tonite ? wat bekoor. Dit is egter ook liedjies wat die litte verlei Haloda is 'n groet wat stewig druk: aan die hand, op die mond - en in die hart!"