events

N is vir Neurose
On Stage
N is vir Neurose

Teks en regie: Christiaan Olwagen. Met Hannah Borthwick, Roeline Daneel, Mariechen Vosloo en Wessel Pretorius 'n Kitchen tea. Liz trou. Rachelle en Shani p#$ mekaar af. 'n Klop aan die deur. 'n Polisieman. ' Paar wynglase later neem die aand 'n wending wat hulle vir ewig sal verander. Hierdie swart komedie handel oor grootword, klein bly, werk, trou, kinders maak en liefde vind. Alles voor dertig. Natuurlik gaan ons neuroties wees Besoek www.woordfees.co.za vir meer inligting.Aangebied deur Polony. Teks en regie: Christiaan Olwagen. Met Hannah Borthwick, Roeline Daneel, Mariechen Vosloo en Wessel Pretorius.
'n Kitchen tea. Liz trou. Rachelle en Shani p#$ mekaar af. 'n Klop aan die deur. 'n Polisieman. 'n Paar wynglase later neem die aand 'n wending wat hulle vir ewig sal verander. Hierdie swart komedie handel oor grootword, klein bly, werk, trou, kinders maak en liefde vind. Alles voor dertig. Natuurlik gaan ons neuroties wees...